| Prio | Original string | Translation | — |
|---|---|---|---|
| You are about to replace an existing label set with the current answer options. | Jy is op die punt om 'n bestaande etiketstel met die huidige antwoordopsies te vervang. | Details | |
|
You are about to replace an existing label set with the current answer options. Jy is op die punt om 'n bestaande etiketstel met die huidige antwoordopsies te vervang.
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| The existing label set has different/more languages. | Die bestaande etiketstel het verskillende/meer tale. | Details | |
|
The existing label set has different/more languages. Die bestaande etiketstel het verskillende/meer tale.
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| The existing label set has assessment values assigned. | Assesseringwaardes is aan die bestaande etiketstel toegeken. | Details | |
|
The existing label set has assessment values assigned. Assesseringwaardes is aan die bestaande etiketstel toegeken.
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| This email address cannot be used because it was opted out of this survey. | Hierdie e-posadres kan nie gebruik word nie omdat dit uit hierdie opname onttrek is. | Details | |
|
This email address cannot be used because it was opted out of this survey. Hierdie e-posadres kan nie gebruik word nie omdat dit uit hierdie opname onttrek is.
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| The email address you have entered is already registered and the survey has been completed. | Die e-posadres wat jy verskaf het, is reeds geregistreer, en die opname is voltooid. | Details | |
|
The email address you have entered is already registered and the survey has been completed. Die e-posadres wat jy verskaf het, is reeds geregistreer, en die opname is voltooid.
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| You are registered but an error happened when trying to send the email - please contact the survey administrator. | Jy is geregistreer, maar daar was 'n fout toe jy die e-pos probeer stuur het - kontak asseblief die opname-administrateur. | Details | |
|
You are registered but an error happened when trying to send the email - please contact the survey administrator. Jy is geregistreer, maar daar was 'n fout toe jy die e-pos probeer stuur het - kontak asseblief die opname-administrateur.
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| Note: XSS filtering is always disabled for the superadministrator. | Let wel: XSS-filtrering is altyd vir die superadministrateur gedeaktiveer. | Details | |
|
Note: XSS filtering is always disabled for the superadministrator. Let wel: XSS-filtrering is altyd vir die superadministrateur gedeaktiveer.
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| Text abbreviated: | Teks verkort: | Details | |
| Use web server authentication | Gebruik webbediener-verifikasie | Details | |
|
Use web server authentication Gebruik webbediener-verifikasie
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| Use LDAP authentication | Gebruik LDAP-verifikasie | Details | |
| Use internal database authentication | Gebruik interne databasisverifikasie | Details | |
|
Use internal database authentication Gebruik interne databasisverifikasie
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| Click to set the location or drag and drop the pin. You may may also enter coordinates | Klik om die ligging te stel of sleep en los die pen. Jy kan ook koördinate invoer | Details | |
|
Click to set the location or drag and drop the pin. You may may also enter coordinates Klik om die ligging te stel of sleep en los die pen. Jy kan ook koördinate invoer
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| There are empty question groups in this survey - please create at least one question within a question group. | Daar is leë vraaggroepe in hierdie opname - skep asseblief ten minste een vraag binne 'n vraaggroep. | Details | |
|
There are empty question groups in this survey - please create at least one question within a question group. Daar is leë vraaggroepe in hierdie opname - skep asseblief ten minste een vraag binne 'n vraaggroep.
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| This survey cannot be tested or completed for the following reason(s): | Hierdie opname kan om die volgende rede(s) nie getoets of voltooi word nie: | Details | |
|
This survey cannot be tested or completed for the following reason(s): Hierdie opname kan om die volgende rede(s) nie getoets of voltooi word nie:
You have to log in to edit this translation.
|
|||
| Internal database authentication method is not allowed for this user | Interne databasisstawingmetode word nie vir hierdie gebruiker toegelaat nie | Details | |
|
Internal database authentication method is not allowed for this user Interne databasisstawingmetode word nie vir hierdie gebruiker toegelaat nie
You have to log in to edit this translation.
|
|||
Export as